Reënboog Bybel Duimdrukke Stel

R30.00

Hierdie pragtige Reënboog Bybel Duimdrukke is in die sewe kleure van die reënboog om jou aan die beloftes van die Here te herinner terwyl jy Bybel lees of Bybel Studie doen.



  • Description
  • Additional Information
  • Reviews
Description

Reënboog Bybel Duimdrukke Stel

Hierdie pragtige Reënboog Bybel Duimdrukke is in die sewe kleure van die reënboog om jou aan die beloftes van die Here te herinner terwyl jy Bybel lees of Bybel Studie doen.

Daar is 66 duimdrukke vir die 66 boeke van die Bybel, met elke boek van die Bybel se naam op ‘n individuele Bybel duimdruk geskryf.

Ingesluit by die stel is gekleurde stroke wat uitgeknip en aan die regterkant van die bladsy geplak kan word om die bladsy te versterk en te verhoed dat die bladsy skeur wanneer jy die duimdrukke begin gebruik.

Beide die duimdrukke en gekleurde stroke kan op papier of kleef bladsye gedruk word.

Ek het vir die demonstrasie wat by die stel ingesluit is, alles op papier gedruk om te demonstreer hoe om die gom aan te wend en die voorsorgmaatreëls wat geneem moet word wanneer jy gom gebruik.

Terugbetalings:

Siende dat hierdie ‘n digitale produk is wat deur jou gekoop, afgelaai, en deur jou besigtig is, kan daar ongelukkig geen terugbetalings gemaak word nie.

Geen versending:

Hierdie is ‘n Digitale Produk wat jy op jou rekenaar of foon kan aflaai en sal dit nie deur die pos ontvang of by jou voordeur afgelewer word nie.

Verwante Leesstof:

Follow these links to read the articles I wrote on my blog:

How To Stay In The Word Of God

Why Pray God’s Word

Place Of Retreat / War Room

 

 

Additional Information
Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.